dissiplinere-verhore

Dissiplinêre verhore

Afgesien van instruksies en reëls, het die werkgewer die reg om werknemers se prestasie te monitor en sekere doelwitte in te stel. Wanneer ʼn werknemer weier om ʼn redelike instruksie na te kom, ʼn reël of standaard verontagsaam, of nie die nodige doelwitte haal nie, mag ʼn werkgewer dissiplinêre stappe teen daardie werknemer instel.

Hierdie kursus dek die volgende:
  • • Wetgewing wat van toepassing is
  • • Die Kode op Goeie Praktyk: Ontslag
  • • Voorbereiding vir die Dissiplinêre Verhoor
  • • Die Dissiplinêre Proses
  • • Bewyslas in 'n Dissiplinêre Verhoor
  • • As jy nie vir ʼn dissiplinêre verhoor opdaag nie
  • • Moontlike Uitkomste van 'n Dissiplinêre Verhoor

KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R2000

DUUR VAN KURSUS:

1 maand

PLEK WAAR DIE KURSUS AANGEBIED WORD:

Aanlyn


Koste : R2000
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.