Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Inleiding tot suksesvolle kantoorpraktyk
Indien jy besluit om ʼn beroep as kantoorpraktisyn te volg gaan hierdie kursus die beste inligting en toerusting vir jou gee sodat jy ʼn lang en gelukkige beroepslewe kan hê. In hierdie kursus sal jy leer wat ʼn kantoorpraktisyn is en hoekom goeie kantoorpraktyk belangrik is.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 dag
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.