Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Kantooretiket
Die basiese reëls van kantooretiket dra baie by tot professionele sukses in enige bedryf en dit is baie belangrik as werknemer om dit te besef. Indien jy ʼn kantoorpraktisyn is, kan jy baie by dié kursus baat.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 dag
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.