Hierdie produk is slegs vir lede.

kennis-en-klets-tydsbestuur

Kennis en Klets: Tydsbestuur

Produktiwiteit is van kritieke belang in die werkplek en die meeste kantoorpraktisyns is bewus daarvan dat hul suksesvolle werksaamhede ʼn wesenlike impak op die prestasie van hul organisasies kan hê. Kursusgangers sal meer leer oor die strategiese metodes en beste praktyke wat hulle in hulle werk kan toepas. Hierdie kursus sal fokus op temas soos tydbestuur, taakprioritisering en delegering. Die aanbieder sal praktiese voorbeelde en advies deel oor hoe kursusgangers suksesvol kan wees, en hoe hulle uitdagings en hindernisse kan oorkom.


KURSUSFORMAAT:

Webinaar

TER WAARDE VAN:

Waarde: R500 | Solidariteit-lede: Gratis

DUUR VAN KURSUS:

2 ure


Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.

Soortgelyke kursusse
learning course avatar
E-posetiket

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis


learning course avatar
Besigheidsetiket

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis


learning course avatar
Grense in die werkplek

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis