Gekopieër
Kennis & Klets | 2025 reeks
Die Kennis en Klets | 2025-reeks bied ʼn reeks inspirerende en praktiese aanlyn sessies wat spesifiek gerig is op kantoorpraktisyns wat hulself professioneel en persoonlik wil ontwikkel. Die reeks dek aktuele en relevante onderwerpe soos roeping vs. beroep, werkverhoudings, leierskap sonder ʼn titel, skryfwerk met behulp van KI, en hoe om uitbranding in die werkplek te hanteer. Elke sessie word deur kundiges aangebied en is daarop gemik om jou toe te rus met kennis, vaardighede en nuwe perspektiewe.
Hierdie reeks word deurlopend opgedateer soos die lewendige sessies plaasvind.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
R375
DUUR VAN KURSUS:
3 ure
Koste : R375
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.