Gekopieër
Kleredrag in die werkplek
Navorsing oor kleredragkodes in die werkplek toon dat dit ʼn onderwerp van heelwat debat is. Om smaakvol en elegant aan te trek, beteken nie dat jy ontwerpersklere of duur bykomstighede moet dra nie. ʼn Hemp wat mooi skoon gewas en netjies gestryk is, sê vir die wêreld dat jy ʼn poging aangewend het, waar ʼn sweetpak nie dieselfde boodskap oordra nie. In hierdie kursus word daar gekyk na verskille tussen formele, professionele, semi-formele en informele kleredrag.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 dag
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.