
Gekopieër
Kommunikasie in jou werkplek
Wat is kommunikasie? In hierdie kursus word verskeie maniere van kommunikasie bespreek. Wenke rondom die aanbied van digitale voorleggings, riglyne vir vergaderings, asook formele korrespondensie is onderwerpe wat bespreek word.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 dag
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.