Hierdie produk is slegs vir lede.

mediese-nalatigheid-eise

Mediese nalatigheid-eise

Hierdie kursus fokus op die noodsaaklikheid van behoorlike kwantifisering van mediese nalatigheidseise om die korrekte vrywaringsdekking te bepaal. In die gesondheidsorgsektor kan persoonlike aanspreeklikheid groot finansiële risiko's inhou – van verlore inkomste en mediese uitgawes tot algemene skadevergoeding vir pyn, lyding, en verlies aan lewenskwaliteit. Ons bespreek die belangrikheid van aanspreeklikheid en oorsaaklikheid, hoe vorige mediese geskiedenis die proses beïnvloed, en die rol van kundige getuienis in die afhandeling van skade-eise.


Ontdek hoe om jou risiko te verminder en jouself en jou praktyk te beskerm.


KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

Koste: R750 | Solidariteit-lede: Gratis

DUUR VAN KURSUS:

1 uur


Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.

Soortgelyke kursusse

learning course avatar

Finansiële bestuur van my besigheid

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis


learning course avatar

Mentorskapopleiding

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis


learning course avatar

Anafilakse

Koste: R750 | Solidariteit-lede: Gratis