
Gekopieër
Microsoft Word
Hierdie kursus is ideaal vir enige persoon wat hulle Microsoft Word-vaardighede wil verbeter, of jy Word gereeld gebruik en of jy ʼn beginner is. Verhoog jou produktiwiteit met template, indekse, tabelle en nog vele meer.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 week
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.