Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Outlook vir beginners
Welkom by Microsoft Outlook vir beginners, waar jy alles leer oor e-posbestuur, kalendergebruik en organisering in Outlook. Hierdie beginnersvriendelike kursus lei jou stap vir stap deur die basiese funksionaliteit van Outlook, soos om ʼn e-pos te skep, handtekeninge in te stel, lêers te organiseer en jou kalender effektief te gebruik.
Ons wys jou hoe om Outlook se gereedskap optimaal te benut sodat jy jou dag produktief kan beplan, vinnig kan kommunikeer, en jou e-posse georganiseer hou. Of jy Outlook vir jou werk of persoonlike lewe gebruik, hierdie kursus sal jou toerus met die nodige vaardighede om Outlook met selfvertroue te gebruik.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.