Hierdie produk is slegs vir lede.
Gekopieër
Microsoft Outlook-produktiwiteit
Hierdie kursus word deur Gerrit Cloete van Productivity Pit Stop aangebied. Leer hoe om basiese kortpaadjies te neem, en maak vordering met die bestuur van jou e-posse. Ons gaan kyk hoe om doeltreffend te prioritiseer, hoe om inligting vinnig op te spoor en hoe om jou fokus te verbeter.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.