persoonlike-vs-professionele-lewe

Persoonlike vs. professionele lewe

Vroeër is werk-lewe-balans gesien as ʼn manier om jou tyd en energie gelykop tussen jou werk en persoonlike lewe te verdeel. Hierdie module bied praktiese oefeninge om die presiese balans tussen jou werk en jou persoonlike lewe te vind en te bestuur.

KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R500

DUUR VAN KURSUS:

1 dag


Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.