
Gekopieër
Professionele voorkoms in die werkplek
Leer in dié kursus meer oor jou professionele teenwoordigheid en jou gedrag in die werkplek. As jy kliënte se eerste kontak met die maatskappy is, is jy die eerste indruk wat hulle van die maatskappy kry. Jy het nooit ʼn tweede kans om ʼn eerste indruk te maak nie.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.