Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Telefoonetiket
Is dit nie ʼn plesier om ʼn plek te bel en die persoon wat antwoord is vriendelik, behulpsaam en professioneel nie? In hierdie kursus bespreek ons waarom dit ʼn maak- of breekfaktor vir ʼn onderneming is. Hierdie kursus bied riglyne wat jou kan help om jou telefoonetiket te verbeter.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R500| Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.