
Gekopieër
Tydsbestuur vir kantoorpraktisyns
Jy kan jou tyd doeltreffend bestuur, eerder as wat tyd jou bestuur. Ons almal is daarvan bewus dat tyd ʼn skaars en duur kommoditeit is in die tye waarin ons leef. Tydbestuur beteken eenvoudig om jou tyd verstandig te gebruik om doelwitte en doelstellings te bereik. Hierdie kursus deel ʼn paar goeie wenke oor tydbestuur met die kursusganger.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
R500
DUUR VAN KURSUS:
1 dag
Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.