Hierdie produk is slegs vir lede.

vergaderings-en-die-opstel-van-notules

Vergaderings en die opstel van notules

Vergaderings maak ʼn groot deel van werkplekverpligtinge uit, maar om dit na behore te laat plaasvind is nie altyd so eenvoudig soos wat dit klink nie. Weet jy wat is die verskil tussen ʼn notule en ʼn sakelys, of wat die pligte van die sekretaris en die rol van die maatskappy se grondwet is? In hierdie kursus gaan jy al die antwoorde op hierdie vrae leer, en nog baie meer.


KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

Koste: R750 | Solidariteit-lede: Gratis

DUUR VAN KURSUS:

2 ure


Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.

Soortgelyke kursusse

learning course avatar

Bestuur sosiale media

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis


learning course avatar

Algemene vergaderings

Koste: R750 | Solidariteit-lede: Gratis


learning course avatar

Microsoft Excel: Basies tot gevorderd

Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis