loading
avatar
Artikels
14 uur gelede
onderwyser-van-die-jaar-2026-die-top-10-is-bekend

Fotokrediet: Solidariteit

Onderwyser van die Jaar 2026: Die top-10 is bekend!

Onderwysers vorm die hoeksteen van elke kind se opvoeding. Kleuterskool-, laerskool- en hoërskoolonderwysers speel elk ʼn unieke en belangrike rol in die fisiese, kognitiewe en emosionele ontwikkeling van elke leerder.

Hierdie jaar vereer Solidariteit se Onderwysernetwerk weer daardie onderwysers wat elke dag die ekstra myl stap. Die onderwysers na wie jy eendag jou eie kinders sal wil stuur.

Hier is die toptienfinaliste in elke kategorie, in geen spesifieke volgorde nie:

Kleuterskoolkategorie

  • Tania Strydom, Camo Academy
  • Julandi Mostert, Excelsior Primary School
  • Riëtte Wheller, Heidi Kleuterskool
  • Magdeleine Gouws, Kleuterpret Kleuterskool
  • Madré van Zyl, Swaan en Flamink Kleuterskool
  • Tiana Vorster, Hoërskool Douglas Gekombineerd
  • Yolandi Smith, Wyse Uiltjies
  • Madlene Nel, Bonthuis Kleuterskool
  • Ronelle Kriel, Knikkie Knakkie Kleuterskool
  • Domonique Pfister, Kleinspoortjies, Hennopspark

Laerskoolkategorie

  • Celeste Wentzel, Laerskool Rapportryer
  • Carly Ackerman, Laerskool Tini Vorster
  • Monique du Plessis, Laerskool Danie Malan
  • Yolandé Coertze, AJ Jacobs Primary School
  • Elzé Taylor, Laerskool Danie Malan
  • Frikkie Breedt, Laerskool Boerefort
  • Rolien Litthauer, Curro Brackenfell Primary
  • Marizet Richardson, Laerskool Magalieskruin
  • Sharon Palvie Swart, Dorothea Spesiale Skool
  • Sharleze van der Merwe, Laerskool Dalview

Hoërskoolkategorie

  • Evodia Goodman, Wessel Maree High School
  • Rushphiano L. Cloete, Hoërskool S.A. van Wyk
  • Jorinda Coetzee, Hoërskool Brackenfell
  • Ellestine Campher, Boksburg High School
  • Carl Schmahl, Die Hoërskool Wonderboom
  • Annemie Du Toit-Venter, Die Hoërskool Wonderboom
  • Izaan Beyleveldt, Die Hoërskool Wonderboom
  • Nadia Crous-Redelinghys, Die Hoërskool Wonderboom
  • Kerry-Lee van der Burgh, Die Hoërskool Wonderboom
  • Juanmérie Swart, Die Hoërskool Wonderboom

Bly ingeskakel vir die aankondiging van die wenner!

Onderwysers speel ʼn belangrike rol in die vorming van ons kinders se toekoms. Daarom wil Solidariteit se Onderwysernetwerk graag diegene vereer wat as inspirasie vir ander onderwysers en hul leerders dien.

Skep vandag nog jou gratis Solidariteit-profiel en hou Solidariteit se platforms dop vir die aankondiging van die wenner in elke kategorie!

Om ’n verskil te maak, raak betrokke by
die Solidariteit-aanlyn.
Skep vandag nog jou profiel