loading
avatar
Mediaverklarings
6 uur gelede
raspropaganda-n-wapen-wat-die-toekoms-vernietig

Foto Krediet: Solidariteit

Raspropaganda: ʼn Wapen wat die toekoms vernietig

Deur Charl Oberholzer

Propaganda oor swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en sogenaamde regstellingsbeleide is vandag meer algemeen as ooit tevore.

In hierdie artikel van Charl Oberholzer, hoof van kommunikasie by Solidariteit, pak hy die ANC se sakpas-propagandastrategie en bied hy insiggewende perspektiewe oor hoe ons onsself teen hierdie aanslag kan beskerm.

Lees die volledige artikel op Maroela Media: klik hier.

Om ’n verskil te maak, raak betrokke by
die Solidariteit-netwerkplatform.
Skep vandag nog jou profiel