Foto Krediet: Verskaf
Gekopieër
Trump sal tussen dié drie opsies moet kies
Deur Jaco Kleynhans
Nadat die VSA en Israel die afgelope vier weke die meeste van hul doelwitte in Iran bereik het, is dit duidelik dat elemente van die regime in Teheran aan bewind bly vanuit bomskuilings beskik hulle oor ʼn uiters beperkte aanvalskapasiteit, wat baie strategies gebruik word om hoëimpakteikens in Israel en die Golflande te tref.
Dit maak olie-uitvoere deur die Seetraat van Hormoes onmoontlik, dryf globale vrese vir ʼn uitgerekte oorlog en lei tot voortdurende stygings in internasionale olie- en gaspryse.
Volgens Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by Solidariteit, staan president Trump nou voor drie moontlike keuses.
Lees hierdie artikel op Maroela Media: Klik hier.