Artikels
9 uur gelede
Foto Krediet: OkayDeer
Gekopieër
Solidariteit bereik skikking met die regering rakende die Bela-wet: Kyk die mediakonferensie hier.
Solidariteit vier vandag ʼn reusedeurbraak – die omstrede artikels in die Bela-wet gaan nie op 13 Desember geïmplementeer word nie. Die skikking wat tussen Solidariteit, die minister van basiese onderwys en die Presidensie bereik is, is ʼn groot deurbraak vir byna 1 000 Afrikaanse skole.
Kyk die mediakonferensie hier.