
Foto Krediet: Verskaf
Gekopieër
Solidariteit in die VSA: eNCA-onderhoud met Jaco Kleynhans
Solidariteit is tans in die Verenigde State van Amerika om ʼn beter handelsooreenkoms met die Trump-administrasie te beding.
Suid-Afrikaners voel reeds die impak van die verhoogde 30%-tariewe, wat ʼn reeds onstabiele ekonomie nóg dieper in armoede dompel.
Jaco Kleynhans, hoof van openbare skakeling by Solidariteit, verduidelik in ʼn onderhoud op eNCA – een van Suid-Afrika se voorste TV-nuuskanale – presies wat Solidariteit se doelwitte is en wat hulle met hierdie besoek hoop om te bereik.