loading
avatar
Artikels
1 dag gelede
waarom-moet-jy-by-solidariteit-aansluit

Fotokrediet: Solidariteit

Waarom moet jy by Solidariteit aansluit?

Deur dr. Dirk Hermann

Hier is drie groot redes waarom jy vandag by Solidariteit moet aansluit:

Een: Solidariteit-lede help bou aan ʼn toekoms vir die Afrikaanse taal en die Afrikanerkultuurgemeenskap. ʼn Deel van jou lidmaatskapgeld word gebruik om Akademia, Sol-Tech en Bo-Karoo Opleiding te bou en om studiehulp te bied. Bou saam.

Twee: Solidariteit-lede help veg teen die regering se rasmalheid – in Suid-Afrikaanse howe en internasionaal. Hulle veg ook teen die regering se sentrale vergrype, soos die Nasionale Gesondheidsversekering. Veg saam.

Drie: In hierdie onsekere tye het jy beskerming in die werkplek nodig. Solidariteit hanteer op enige gegewe tydstip meer as 1 000 sake namens lede en wen 90% van dié sake. Moenie alleen in die werkplek wees nie. Kry ʼn ouboet.

Sluit nou by Solidariteit aan en maak jouself én jou gemeenskap sterk. Klik hier.

Welkom by die Solidariteit-familie!

Om ’n verskil te maak, raak betrokke by
die Solidariteit-aanlyn.
Skep vandag nog jou profiel