Hoe kan ek Arbeidsregshulp kry?

Hoe kan ek Arbeidsregshulp kry?

  • Regsadvies

Telefoniese regsadvies deur die Solidariteit Dienssentrum (0861 25 24 23)

  • Arbeidsregshulp

Solidariteit verskaf gratis regsverteenwoordiging ten opsigte van beroepsverwante sake wat na die KVBA of die arbeidshof verwys word. Sake oor diskriminasie en onbillike aflegging, asook kontraktuele eise word op meriete aanvaar.

  • Sivielregtelike advies

Solidariteit bied telefoniese sivielregtelike advies aan lede.