e-posetiket

E-posetiket

Die stuur en ontvang van e-posse is waarskynlik ʼn groot deel van jou werksdag. Weet jy wat is die regte etiket vir e-poskommunikasie? In hierdie kursus bespreek ons 26 riglyne wat jou gaan help om jou e-posetiket te verbeter. Voltooi vandag nog dié kursus en maak seker dat swak kommunikasie nie jou werk benadeel nie.

KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R500

DUUR VAN KURSUS:

1 uur


Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.