Jy kan meer uit die platform kry deur jou bestaande lidmaatskap aan jou profiel te koppel.
Stap 1: Skep ʼn gratis profiel op Solidariteit.
Stap 2: Koppel jou reeds bestaande lidmaatskap aan die profiel deur op “Lidm...
Lees meer
Werkgewers moet ʼn profiel vir hulle organisasie skep om poste op Solidariteit te kan adverteer.
Registreer jou organisasie....
Lees meer
Voornemende werknemers moet ʼn profiel op Solidariteit skep om na poste te kan kyk of om vir poste aansoek te kan doen.
Skep ‘n gratis profiel....
Lees meer
Jou CV word vanuit die inligting op jou profiel op Solidariteit geskep. Voltooi jou profiel volledig om jou CV te kan gebruik of om af te laai om vir werk aansoek te doen. Jy het ook die opsie om addisionele dokumente op...
Lees meer
Regsadvies
Telefoniese regsadvies deur die Solidariteit Dienssentrum (0861 25 24 23)
Arbeidsregshulp
Solidariteit verskaf gratis regsverteenwoordiging ten opsigte van beroepsverwante sake wat na die KVBA of d...
Lees meer